top of page

HISTORY OF OUR SCHOOL

The school was founded on 22 January 1964 as Goodwood-East High. Mr PJ Le Roux was the first principal. On 28 April 1965 the school was renamed President High School. The current school uniform, badge, motto and school anthem existed since then.

Mr Le Roux was succeeded as Principal by:

  • Mr AHM Calitz               1972 - 1974

  • Mr GWD Terblanche    1974 - 1980

  • Mr GP Engelbrecht       1981 - 1995

  • Mr MC Brand                 1996 - 1998

  • Mr PGH Colyn                1999 - 2011

  • Mr GB Odendaal           2012 - 2015

  • Ms EI Joubert                 2016-

 

VISION

Our vision is to be the high school of choice where learners are equipped to reach their full potential holistically in a safe and uplifting environment.

MISSION

Our mission is to empower our learners to become confident, well-balanced adults who can use the values instilled in them to become responsible, productive members of society.

MOTTO

Take pride in who you are and what you do!

Wees trots op wie jy is en wat jy doen!

Die Gedenknaald

Hierdie seël moet geopen word in 2039 met die skool se 75ste bestaansjaar.

Die Gedenknaald

Die drie naalde :

Die drie naalde is die hoof versiering van hierdie monument. Al drie naalde is verskeie lengtes gemaak. Al drie naalde speel ‘n hoofrol in die skool ;nie een van die drie kan sonder die ander een funksioneer nie. Al drie het mekaar nodig om dit ‘n eenheid te maak. In die middel van die drie naalde is die skoolwapen. Laasgenoemde wat sentraal tussen die drie naalde staan ,bring die drie naalde saam as ‘n eenheid wat President maak wat dit is. 

Die drie hoofopskrifte op die naalde lees as volg:

LEERDERS : Die kinders wat vanaf  die eerste dag op 22 Januarie 1964 deur hierdie deure gekom en gegaan het. Hier is en word hulle steeds geslyp om ‘n sukses van die lewe daarbuite te maak. Sonder leerders kan die skool nie funksioneer en voortgaan nie.

OUERS : Alle ouers en weldoeners wat in die 50 jaar gehelp het om hierdie skool te bou en te verbeter ten bate van die kinders. Ouers wat oor die jare op rade gedien het en weldoeners wat die skool finansieël help bou het. Die ouers wat ook die skool en sy onderwysers toevertrou het met die veiligheid en die opvoeding van hul kinders.

SKOOL : Sonder onderwysers kan die kinders nie geleer en geslyp word vir die lewe daarbuite nie. Dit geld ook vir alle werkers in die skool wat help om die skool te laat vloei. Onderwysers speel ook ‘n rol as mentors en is 'n simbool van hoop aan leerders. Oudleerders van die skool wat vandag top sakemanne is getuig dat die onderwysers van die skool hulle die mense gemaak het wat hulle vandag is. Die gebou en terrein self: sonder hierdie mooi skoolgebou sou niks moontlik gewees het nie en sou President niks meer as ‘n blote gedagte gewees het nie.

The school Code of Conduct

You can download the code of conduct in Afrikaans and English on the PDF logo down below:

   

Klik op die PDF logo om die Afrikaanse Gedragskode af te laai.

Click on the PDF logo below to download the code of conduct

bottom of page